Bloukransrivierbrug
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Bloukransrivierbrug is 'n boogbrug langs die Tuinroete met 'n lengte van 451 meter en 'n horisontale span van 272 m. Die brug troon 216 m oor die bedding van die Bloukransrivier uit. Dit is 'n enkelboog-betonbrug wat tussen Februarie 1980 en Junie 1983 gebou is. Bloukransrivierbrug is die langste betonboogbrug in Afrika.[1]



Remove ads
N2 Nasionale pad
Die N2 nasionale pad gaan oor die brug, wat die grens tussen die Oos- en Wes-Kaap vorm, tussen Nature's Valley en Coldstream. Dit is sowat 43 km oos van Plettenbergbaai — 'n ent anderkant die tolpad, as mens oos ry. Indien mens vanuit Port Elizabeth se rigting ry, is die brug 20 km wes van Stormsrivier.[2][3]
Rekspring
Daar word gereeld rekspronge (bungee jumping) van die brug af gemaak. Dit is per slot die hoogste reksprong ter wêreld.[2]
Sien ook
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads