Boergas

From Wikipedia, the free encyclopedia

Boergas
Remove ads

Boergas (Bulgaars: Бургас) is met 'n bevolking van 232 264[1] die vierde grootse stad in Bulgarye. Boergas dien as administratiewe setel van die gelyknamige provinsie en munisipaliteit. Met sy seehawe - die grootste in die land - en 'n verskeidenheid nywerhede is Boergas die ekonomiese, kulturele en politieke spilpunt van Bulgarye se suidooste. Sy ligging aan 'n aantreklike baai van die Swartsee, met sandstrande, mere en natuurbewaringsgebiede in sy onmiddellike omgewing, maak van Boergas een van die belangrikste vakansiebestemmings in Bulgarye.

Boergas
Бургас • Burgas

Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Thumb
Vlag
 Land Bulgarye
 Koördinate 42°30′N 27°28′O
 Stigting
 Oppervlak:  
 - Totaal 253,644 km²
 Hoogte bo seevlak 209 m
 Bevolking:  
 - Totaal (15 Maart 2011) 232 264
 - Bevolkingsdigtheid 915,7/vk km
 Tydsone UTC+2
 - Somertyd UTC+3
 Burgemeester Dimitar Nikolow
 Amptelike Webwerf burgas.bg
Thumb
Primoretz Grand Hotel
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads