Boerkool

From Wikipedia, the free encyclopedia

Boerkool
Remove ads

Boerkool (Brassica oleracea) (Acephala-groep) is 'n vorm van kool, groen of pers, wat nie 'n kop vorm nie. Dit word beskou as nader aan die wilde kool as die meeste gedomestikeerde vorms. Die spesies Brassica oleracea bevat 'n wye verskeidenheid van groente, soos broccoli, blomkool, collardgroente en spruitkool. Die kultivargroep acephala sluit ook lentegroente en collardgroente in, wat geneties baie soortgelyk is.

Thumb
Choumoellier, 'n soort Boerkool

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Remove ads

Naam

Die naam "boerkool" ontstaan heel waarskynlik van die Nederlandse boerenkool (boer se kool). Sommige kultivars bereik 'n hoogte van 1.8 tot 2 meter, en ander kultivars is kompak en simmetries en kan geëet word. Baie is egter growwer, met 'n ongewenste kleur, en is onaantreklik en oneetbaar. Die meeste boerkool is óf eenjarig of tweejarig, en word gekweek uit saad.

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads