Vanwykshout
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Vanwykshout (Bolusanthus speciosus) is 'n klein tot middelgroot boom wat van seevlak af tot middelmatige hoogtes groei. Dit kom voor in die noordooste van KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo. Dit is ook inheems aan die noordooste van Botswana en sentraal Zimbabwe asook Eswatini, Malawi, Mosambiek en Zambië. Dit het saamgestelde blare en die blomme het 'n tipiese ertjie-vorm. Die blomme is blou tot ligpers van kleur en word in blomtakkies gedra wat tot 30 cm lank word.
Daar is net een spesie in die genus Bolusanthus, dit is dus 'n monotipiese takson.
Remove ads
Fotogalery
- Die ruwe bas
- Loof en ligpers blomme
- Blom
- Peule
- Groeiwyse in die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Bolusanthus speciosus. |
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads