Bonthoutkapper
voëlspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die bonthoutkapper (Tricholaema leucomelas) is 'n algemene standvoël in boomveld en savanne, veral dorre doringboomveld. Dit is byna endemies aan suider-Afrika. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 25 – 36 gram. In Engels staan dit bekend as die Acacia pied barbet.
Remove ads
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads