Bosappelblaar

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Bosappelblaar
Remove ads

Die bosappelblaar (Philenoptera sutherlandii) is 'n middelgroot tot groot boom. Die boom kom voor in die hoë woude in die Ongoyewoudreservaat naby Richardsbaai. Die boom word ook in woudkolle van Eswatini en Pondoland in die Oos-Kaap aangetref.

Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Binomiale naam ...
Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads