Woud

From Wikipedia, the free encyclopedia

Woud
Remove ads

'n Woud is 'n stuk land wat dig met bome begroei is. 'n Bos bome word amptelik as 'n woud beskryf as meer as 64% van die lug met boomtoppe bedek is. Plante en struike groei gewoonlik onder die bome.

Thumb
'n Naaldwoud
Thumb
Toename (groen) en afname (rooi) in globale woudbedekking
Thumb
'n Kaart van die V.S.A. se biomassa-konsentrasie, 'n maatstaf van die hoeveelheid organiese koolstof wat in die stamme, takke en blare van bome gestoor word.

Woude is die oorheersende landelike ekostelsel van die aarde en is oor die hele wêreld versprei.[1]

Woude kan geklassifiseer word as:

  • Naaldwoude
  • Loofwoude
  • Tropiese reënwoude
  • Mediterreense woude
Remove ads

Kyk ook

Bronnelys

  • Harris, John: Our shrinking land. In: Conserva. Departement van Omgewingsake. Deel 6, nr. 4, Julie/Augustus 1991. ISSN 258-3313
  • Raath, Johan: 'n Behoefte aan bome. In: Conserva. Departement van Omgewingsake. Deel 6, nr. 4, Julie/Augustus 1991. ISSN 0258-3313
  • Reyneke, P.G.: Bome vir 'n groener Suid-Afrika. In: Conserva. Departement van Omgewingsake. Deel 5, nr. 4, Julie 1990. ISSN 0258-3313
  • Searll, Juenesse: Bome vir Afrika. In: Conserva. Departement van Omgewingsake. Deel 6, nr. 4, Julie/Augustus 1991. ISSN 0258-3313
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads