Freylinia helmei

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Freylinia helmei
Remove ads

Die Botrivierheuningklokkiesbos (Freylinia helmei) is 'n struik wat deel is van die Scrophulariaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap by die Botrivier voor. Die plant is deel van die fynbos.

Kitsfeite Botrivierheuningklokkiesbos, Bewaringstatus ...

Die struik se FSA-nommer is 670.6[1]

Remove ads

Sien ook

Verwysings

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads