Bruinkoppapegaai

From Wikipedia, the free encyclopedia

Bruinkoppapegaai
Remove ads

Die bruinkoppapegaai (Poicephalus cryptoxanthus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in savanne, rivierwoud en oop boomveld. Die voël kom voor in Mosambiek, die Laeveld en noord KwaZulu-Natal. Die voël word 22 – 25 cm groot en weeg dan 125 - 150 g. In Engels staan die voël bekend as die Brown-headed parrot.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Fotogalery

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Poicephalus cryptoxanthus

Bron

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads