Bulbine cepacea
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Bulbine cepacea is 'n plant en geofiet wat deel is van die Asphodelaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Clanwilliam tot by Riversdale voor. Die spesie het reeds 60% van sy habitat aan gewasverbouing en stedelike ontwikkeling afgestaan maar word tans nog nie bedreig nie.
Remove ads
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
