Bulbine fallax

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Bulbine fallax
Remove ads

Bulbine fallax is 'n bladwisselende, meerjarige plant en geofiet wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die Knersvlakte voor. Die plant blom van Augustus tot September en word 30 cm hoog. Die blomme is geel.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronnelys

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads