Rust (programmeertaal)

From Wikipedia, the free encyclopedia

Rust (programmeertaal)
Remove ads
Remove ads

Rust is 'n stelsel-programmeertaal[1][2] geborg deur Mozilla Research, wat dit beskryf as 'n "veilige, konkurrente, praktiese taal".[3] Dit ondersteun funksionele en imperatief-prosedurele paradigmas. Rust is sintakties soortgelyk aan C++, maar sy ontwerpers beoog om beter geheueveiligheid te bied terwyl prestasie behou word.

Meer inligting Datum van stigting of ontstaan, Vernoem na ...
Rust
Thumb
Thumb
Logo van Rust

Rust is 'n oopbron programmeertaal. Die ontwerpers het die taal verfyn deur die ervarings van die skryf van die Servo webblaaier uitlegenjin,[4] en die Rust samesteller. 'n Groot deel van huidige bydraes tot die projek is van gemeenskapslede.[5]

Rust het eerste plek gewen vir "most loved programming language" in die Stack Overflow Developer Survey in 2016 en 2017.[6][7]

Remove ads

Voorbeeld

fn main() {
    println!("Hallo, Wêreld!");
}

Verwysings

Loading content...
Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads