COSATU
Federasie van Suid-Afrikaanse vakbonde From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Congress of South African Trade Unions (COSATU of Cosatu) is 'n federasie van Suid-Afrikaanse vakbonde wat in 1985 gestig is na onderhandelinge tussen verskeie vakbonde en vakbondfederasies wat almal apartheid teengestaan het (soos FOSATU). COSATU het sowat 2 miljoen lede, en vorm 'n alliansie met die African National Congress (ANC) en die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP).


Remove ads
Eksterne skakels
- (en) Amptelike webwerf
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads