Gupta
van From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Gupta (/ˈɡuːptə/; Devanagari: गुप्ता) is 'n algemene familienaam van Indiese oorsprong.
Volgens party akademici is die naam Gupta afgelei van die Sanskrit goptri, wat 'beskermer' of 'goewerneur' beteken.[1] Volgens die bekende historikus R. C. Majumdar is die familienaam Gupta op verskillende tye deur verskillende gemeenskappe in die noordelike en oostelike dele van Indië aangeneem..[2]
Dit kan na die volgende persone verwys:
- Arjun Gupta, Amerikaanse akteur
- Rati Gupta, Amerikaanse akteur
Remove ads
Sien ook
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads