Castle Point-vuurtoring
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Castle Point-vuurtoring, die eerste vuurtoring in Oos-Londen, was in gebruik vanaf Augustus 1860 tot Junie 1895.[1] Dit was van hout en was geleë aan die westeroewer van die Buffelsriviermond.[2] Die vuurtoring is in 1895 deur die Hood Point-vuurtoring vervang en is in 1929 afgebreek.

Sien ook
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads