Cayenne
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Cayenne is die hoofstad en grootste stad van Frans-Guyana, 'n oorsese département van Frankryk in Suid-Amerika. Die stad het in 2012 'n bevolking van 55 198 gehad en het 'n oppervlakte van 23,60 km².
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Département | |
| Koördinate | 04°56′N 52°20′W |
| Stigting | 1643 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 23,60 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 7 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2012) | 55 198 |
| - Bevolkingsdigtheid | 2 300 /vk km |
| - Metropolitaanse gebied | 121 308 |
| Tydsone | UTC -03:00 |
| Burgemeester | Marie-Laure Phinéra-Horth |
| Amptelike webwerf | guyane.pref.gouv.fr |
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cayenne.- (fr) Amptelike webwerf
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads


