Changwon

From Wikipedia, the free encyclopedia

Changwon
Remove ads

Changwon (Koreaans: 창원시, [tɕʰaŋ.wʌn]) is 'n groot stad in die suidooste van Suid-Korea en is in die suidooste van die Koreaanse Skiereiland geleë. Die stad het 'n bevolking van 1 001 902 in 2024 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 747,12 km². Changwon is aan die See van Japan geleë, beskik oor Suid-Korea se derde belangrikste hawe ná die buurstede Busan en Ulsan en is een van die belangrikste ekonomiese sentrums van Suid-Korea.

Changwon
창원시
Thumb

Kaart Wapen
Thumb
Thumb
Vlag
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Streek Yeongnam
 Koördinate 35°16′N 128°39′O
 Stigting 1408
 Oppervlakte:  
 - Totaal 747,12 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2024) 1 001 902
 - Bevolkingsdigtheid 1 432/vk km
 Tydsone UTC+9 (KST)
 Burgemeester Hong Nam-pyo
 Amptelike webwerf www.changwon.go.kr
Remove ads

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads