Charkif
stad in Oekraïne From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Charkif (Oekraïns: Харків, [ˈxɑrkiu̯], ; Russies: Харькoв, Charkof, [ˈxarʲkəf]) is die grootste stad van Oekraïne naas die hoofstad, Kijif, en lê in die ooste aan die grens met Rusland in die Charkif-oblast. Die stad is in 1654 deur Russe gestig. Dit het in 2021 'n bevolking van 1 433 886 en van 2 032 400 in die metropolitaanse gebied gehad en beslaan 'n oppervlakte van 350 km². Charkif was een van die gasheerstede tydens die Europese Sokkerkampioenskap 2012 wat Oekraïne en Pole saam aangebied het.
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Oblast | |
| Stigting | 1654 |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 350 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 152 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2021) | 1 433 886 |
| - Bevolkingsdigtheid | 4 500/vk km |
| - Metropolitaanse gebied | 2 032 400 |
| Tydsone | UTC +2 (OET) |
| - Somertyd | UTC +3 (OEST) |
| Burgemeester | Ihor Terekhof |
| Amptelike webwerf | city.kharkov.ua |
Remove ads
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Charkif.- (en) Toerisme-inligting oor Charkif op Wikivoyage
- (uk) Amptelike webwerf
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads



