Chasmanthe bicolor

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Chasmanthe bicolor
Remove ads

Chasmanthe bicolor is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Chasmanthe behoort en is deel van die renosterveld. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom tussen McGregor en Swellendam voor. Die plant word tot 1.3 m hoog en blom van Junie tot September. Die blomme wissel van oranje na geel per blom.

Kitsfeite Suurkanolpypie, Bewaringstatus ...
Remove ads

Galery

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads