Chloe Tryon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Chloe-Lesleigh Tryon (gebore 25 Januarie 1994), is 'n Suid-Afrikaanse vrouekrieketspeler. Sy speel vir Suid-Afrika in al die formate van die spel.[1] In haar debuut vir Suid-Afrika, 'n Internasionale Twintig20 teen die Wes-Indiese Eilande in die 2010 Vrouewêreldbeker Twintig20, het sy twee paaltjies in haar eerste beurt geneem. In dieselfde wedstryd word sy die eerste en enigste vrouekrieketspeler om 'n paaltjie te neem met die eerste bal van haar loopbaan in vroue-T20I.[2][3] Sy het saam met Suné Luus die rekord opgestel vir die hoogste 6de paaltjie vennootskap ooit in die geskiedenis van vroue-EDI (142 lopies).[4][5]
Sy is aangewys in die Suid-Afrikaanse groep vir die 2024 IKR Vroue T20 Wêreldbeker[6] en vir hul multi-formaat tuisreeks teen Engeland in November 2024.[7][8]
Remove ads
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads