Chloris (nimf)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
In die Griekse mitologie was Chloris Grieks Χλωρίς Chlōrís, van χλωρός chlōrós, wat "groen-geel", "bleekgroen" "bleek" of "vars" beteken, 'n nimf (godin) wat geassosieer is met die lente, blomme en nuwe groei. Sy het vermoedelik in die Elysium gewoon.

Mitologie
Chloris is ontvoer deur Zephyrus, die god van die westewind (wat, soos Ovidius self uitwys, 'n parallel was met die verhaal van sy broer Boreas en Orithia ), wat haar, nadat hulle getroud is, verander het in 'n godheid bekend as Flora. Saam het hulle 'n seun, Karpos (vrug) genaamd. Daar word ook gedink dat sy verantwoordelik was vir die transformasies van Adonis, Attis, Krokus, Hyacinthus en Narcissus in blomme.[1]
Remove ads
Beeldgalery
- Zephyrus en Flora; Antonio Corradini,
- Chloris van wat se lippe rose ontspring.
- Chloris en Zephyrus; William-Adolphe Bouguereau
Bronnelys
- Publius Ovidius Naso, Fasti [2]
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads