Bosstamvrug

From Wikipedia, the free encyclopedia

Bosstamvrug
Remove ads

Die bosstamvrug (Donella viridifolia) is 'n groot boom wat voorkom in kuswoud noord vanaf Oos-Londen tot in die suide van Mosambiek en ook in die Chimanimaniberge op die grens van Zimbabwe. 'n Kenmerk van die boom is die blare wat talle parallelle syare op het.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Galery

Bronnelys

Sien ook

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads