Clanwilliamseder
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Clanwilliamseder (Widdringtonia wallichii is 'n boom wat endemies is tot die Sederberg. Die getalle van die boom is laag as gevolg van oorbenutting van die hout en herhaalde brande. Daar is ernstige pogings onderweg om die boom te hervestig.
Die boom se FSA-nommer is 19.[2]
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads