Colchester

From Wikipedia, the free encyclopedia

Colchestermap
Remove ads

Colchester is 'n stad in Essex in die suidooste van Engeland. Die stad is moontlik die oudste stad in die Verenigde Koninkryk. Colchester was die Romeinse hoofstad van Brittanje in 0 v.C. gewees. Daar woon 104 390 mense en daar is 'n groot dieretuin genaamd Colchester Zoo. Die Universiteit van Essex is ook daar geleë.[1]

Vir ander gebruike, sien Colchester (dubbelsinnig).

Colchester
Thumb

Kaart Colchester Universiteit
Thumb
Thumb
Colchester Kasteel
Thumb
 Staat Verenigde Koninkryk
 Land Die Engelse vlag Engeland
 Graafskap Essex
 Stigting 200 v.C.  
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 104 390
 Tydsone MGT 0
Remove ads

Geskiedenis

Voor die Romeinse tyd was Colchester se naam Camulodunon gewees. Dit is 'n Keltiese naam wat van die Keltiese god van oorlog, Camulos, afgelei is. Die Romeine het Colchester Camulodunum genoem (geskryf 'CAMVLODVNVM'). Colchester is in 61 n.C. deur Boudicca aangeval en afgebrand.

Die kerk by die Benediktynse abdy van Johannes die Doper is in 1539 vernietig. Dit was toe koning Henry VIII die eiendom van die Rooms-Katolieke instellings in Engeland afgevat het. Die enigste deel wat oorgebly het is 'n hek wat mense nog steeds besoek.

Koning Cunobelin (Latyn: Cunobelinus) was van Colchester afkomstig.

Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads