Colchicum eucomoides

Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Colchicum eucomoides is 'n geofiet wat deel van die Colchicaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap en die suidweste van die Oos-Kaap voor. Die plant blom van Julie tot Augustus en is deel van die fynbos.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Infraspesies

Die spesie het twee infraspesies:

  • Colchicum capense subsp. capense
  • Colchicum capense subsp. ciliolatum (Schltr. & K.Krause) J.C.Manning & Vinn.

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads