Colchicum karooparkense

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Colchicum karooparkense is 'n geofiet wat deel van die Colchicaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap naby die Karoo- Nasionale Park voor. Die plant is deel van die Nama-Karoo-ekostreek en word as seldsaam beskou.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads