Colchicum vanjaarsveldii

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Colchicum vanjaarsveldii is 'n geofiet wat deel van die Colchicaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in die Sentraleberge van die Richtersveld voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 358 km² en is deel van die Sukkulente Karoo-ekostreek. Die spesie word as seldsaam beskou.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads