Combretum sylvicola
Plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Combretum sylvicola is 'n slingerplant of struik wat aan die familie Combretaceae behoort. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voor.
Remove ads
Sien ook
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads