Ertjiehout

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Ertjiehout
Remove ads

Die ertjiehout of sandhout-ertjiehout (Craibia zimmermannii) is 'n boom wat inheems in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal is. Dit is ook inheems in Eswatini, Kenia, Mosambiek, Tanzanië en Zambië. Die boom word 4 tot 5 m hoog en blom in die lente. Die blomme is spierwit.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...

Die boom se FSA-nommer is 229.[1]

Remove ads

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronnelys

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads