Cyclopia alopecuroides

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Cyclopia alopecuroides
Remove ads

Cyclopia alopecuroides is 'n struik wat hoort tot die genus Cyclopia. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Groot Swartberg en Kammanassieberge voor. Die plant is deel van die fynbos.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads