Cyclopia alpina

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Cyclopia alpina
Remove ads

Cyclopia alpina is 'n struik wat hoort tot die genus Cyclopia. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Hottentots-Hollandberge, Hexrivierberge en die Wemmershoekberge in die weste en die Kammanassieberge voor. Dit groei op hoogtes van 1 170 - 2 070 m. Die plant is deel van die fynbos.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads