Cyclopia filiformis
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Cyclopia filiformis is 'n struik wat hoort tot die genus Cyclopia. Die endemies is uitgestorwe en was inheems aan die Wes-Kaap en het in die Van Stadensrivierberge voorgekom. Die plant was deel van die fynbos. Dit is laas in 1897 gesien.
Remove ads
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads