Cyclopia intermedia
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Cyclopia intermedia is 'n struik wat hoort tot die genus Cyclopia. Die spesie is endemies aan die Oos- en die Wes-Kaap. Dit kom van die Witteberg naby Touwsrivier tot by die Van Stadensberge naby Port Elizabeth voor en is deel van die fynbos. Die spesie word gebruik vir die maak van heuningbostee. Die populasie neem af as gevolg van oorbenutting deur die heuningbostee vervaardigers veral in die Langkloofberge, Tsitsikammaberge en die Kougaberge. Beter administrasie word benodig om die bedreiging die hoof te bied.
Die spesie staan ook as bergtee bekend.
Remove ads
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads