Cyclopia meyeriana
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die woltee (Cyclopia meyeriana) is 'n struik wat hoort tot die genus Cyclopia. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Sederberg tot die Riviersonderendberge voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 8 500 km² en word op hoogtes van 1 000-1 800 m gevind. Die plant is deel van die fynbos.
Remove ads
Galery
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads