Damon Hill

Britse renjaer From Wikipedia, the free encyclopedia

Damon Hill
Remove ads

Damon Graham Devereux Hill (gebore op 17 September 1960 in Hampstead, Londen) is 'n Britse voormalige Formule Eenrenjaer en die 1996-wêreldbestuurderskampioen.

Kitsfeite Geboortedatum, Geboorteplek ...

Hill het gedurende sy loopbaan aan 115 Grands Prix deelgeneem vir die renspanne van Brabham, Williams, Arrows en Jordan, en was 22 keer eerste oor die wenstreep.

Hy is die seun van Graham Hill, ook 'n voormalige F1-wêreldbestuurderskampioen.

Remove ads

Volledige Formule Een-uitslae

Thumb
Hill se FW16 (1994) en FW15C (1993); hy is een van slegs twee jaers wat die nommer "0" in die geskiedenis van die F1 Wêreldkampioenskap gedra het.
Meer inligting Kleur, Uitslag ...
  • Sleutel: Renne in vetdruk dui voorwegspronge aan; renne in skuinsdruk dui vinnigste rondte aan.

1992 – 1999

Meer inligting Jaar, Span ...
Remove ads

Verwysings

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads