Daubenya comata
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Daubenya comata is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies is aan Noordwes, die Noord-, Oos- en Wes-Kaap en die Vrystaat in Suid-Afrika. Dit kom van Beaufort-Wes tot by Molteno voor en noordwaarts deur die Vrystaat tot by Barberspan in die oostelike Noordwes.
Remove ads
Bronnelys
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads