Daveyton
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Daveyton is 'n groot township wat aan die oostelike Oos-Rand in Gauteng, Suid-Afrika geleë is. In 2011 het die gebied 'n bevolking van 127 967 gehad, waarvan 126 907 (98.5%) swart was.[1]
Daveyton grens aan Etwatwa in die noordooste, Springs aan die suide en Benoni aan sy suidweste. Die naaste dorp is Benoni, ongeveer 18 kilometer weg. Daveyton is in 1952 gestig, en vernoem na William Albert Davey, die burgemeester van Benoni van 1951 tot 1953.[2] Daveyton het in 1983 munisipale status verkry.
Remove ads
Sien ook
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
