David Baird

From Wikipedia, the free encyclopedia

David Baird
Remove ads

Sir David Baird (6 Desember 1757 - 18 Augustus 1829) was 'n Britse generaal en militêre goerwerneur in die Kaap. Hy is in Newbyth, Skotland, gebore en het in 1772 by die Britse leër aangesluit. In 1795 was hy as kolonel betrokke by die eerste verowering van die Kaap deur die Britte. In 1806 was hy in bevel van die mag wat die Kaap van die Bataafse Republiek verower het na die Slag van Blaauwberg. Hy is in 1829 oorlede.

Kitsfeite Sir David Baird, Bt, Geboortedatum ...
Remove ads

Sien ook

Bron

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads