David Beckham

Engelse sokkerspeler From Wikipedia, the free encyclopedia

David Beckham
Remove ads

David Robert Joseph Beckham (gebore op 2 Mei 1975 in Leytonstone, Londen) is 'n voormalige Engelse sokkerspeler. Hy het as middelveldspeler vir Manchester United, Real Madrid en Los Angeles Galaxy uitgedraf. Van 2001 tot 2006 was hy die kaptein van Engeland se nasionale sokkerspan. Hy het sy 100ste wedstryd vir Engeland in Maart 2008 teen Frankryk gespeel. Becks, soos hy ook bekend staan, is een van die rykste en beroemdste sokkerspelers ter wêreld.[2]

Kitsfeite Persoonlike inligting, Geboortenaam ...
Remove ads

Private lewe

Beckham trou op 4 Julie 1999 met Victoria Adams ('n sangeres wat 'n lid van die Britse popgroep Spice Girls was) in Luttrellstown Castle naby Dublin in Ierland. David en Victoria het drie seuns en een dogter: Brooklyn (1999 in Londen), Romeo (2002 in Londen), Cruz (2005 in Madrid) en Harper Seven (2011 in Los Angeles. Brooklyn het sy naam gekry omdat die paartjie in New York agtergekom het dat sy swanger was. Brooklyn is later in Kopenhagen gebore.

Remove ads

Loopbaan

Meer inligting Seisoen, Klub ...
Remove ads

Verwysings

Eksterne skakels

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads