De Hoek
Die oudste sementfabriek in Suid-Afrika From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
By De Hoek net suid van Piketberg is die oudste sementfabriek in Suid-Afrika.[1] Dit lê teen die N7-nasionale pad en die spoorlyn tussen Kaapstad en Bitterfontein. Meer as 3 miljoen ton kalksteen is reeds verwyder uit die steengroef wat bestempel word as die derde grootste in die land.
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads