De Kat
Suid-Afrikaanse tydskrif vir die luukse leefstylmark From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
De Kat is 'n Suid-Afrikaanse tydskrif vir die luukse leefstylmark wat deur African Sky Media besit word.[1] Die eerste uitgawe het in 1985 in Afrikaans verskyn en die tydskrif het sy 30ste bestaansjaar in 2015 gevier.[2][3] Dit is sedert die einde van 2006 ook in Engels beskikbaar.
Verwysings
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads