Dendron
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Dendron (amptelik Mogwadi) is 'n dorpie in Capricorn-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.
Die dorp is 68 km noord van Polokwane uitgelê op die plaas "Duitsland" en aanvanklik bestuur deur 'n gesondheidskomitee. Die naam is afgelei van die Griekse woord vir "boom" en verwys na die oorvloed inheemse bome in die gebied.[2]
Remove ads
Landbou
Die plase in die omgewing van Dendron en Vivo is bekend vir hulle goeie aartappelprodukte wat oor die hele land afgelewer word.
Sien ook
Verwysings
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads