Die Campbells
From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Die Campbells is 'n Afrikaanse musiekgroep wat uit die broers Tony (gebore 7 April) en Harry Campbell (gebore 8 April) bestaan. Hulle debuutalbum, You're My Mate is in 2001 vrygestel. Hulle tweede album, Rooi Rok Bokkie, word in 2002 vrygestel en bereik binne weke treffer-status.[1]
In 2010 ontvang hulle 'n SAMA-toekenning in die kategorie beste sokkiedans-album vir Mamma Maria.[2]
Remove ads
Diskografie
- 2001: You're My Mate / The New Boys
- 2002: Rooi Rok Bokkie
- 2003: Jy's Die Girl
- 2004: Daar's Iets Innie Water
- 2005: 21 Treffers "LIVE" DVD
- 2006: Vat My Vas
- 2007: Klein Bietjie Liefde
- 2008: Doen Dit "LIVE" DVD
- 2008: 30 Goue Sokkie Treffers
- 2009: Keep It Country
- 2009: Keep It Country "LIVE" DVD
- 2009: Mamma Maria
- 2009: Intiem Met Die Campbells DVD
- 2010: Keep It Country Volume 2
- 2010: Sjoe Sjoe Die Videos DVD
- 2010: Komaan Kom Dans
- 2011: Country Treffers "LIVE" DVD
- 2011: Country Treffers Live
- 2011: Grootste Platinum Treffers
- 2012: Voet In Die Hoek
- 2014: Fanta & Cola
- 2015: Homegrown Country
- 2015: Bapsfontein "LIVE" DVD
- 2016: Bloed Is Dikker As Water
Remove ads
Verwysings
Sien ook
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads