Disa afra
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Disa afra (voorheen Disa caffra) is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort.
In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap voor. Dit is ook inheems aan Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Madagaskar, Malawi, Tanzanië en Zambië.
Remove ads
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
