Disa albomagentea
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Disa albomagentea is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Hottentots-Hollandberge tussen Jonkershoek en Sir Lowryspas voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van slegs 23 km2 en word as seldsaam beskou.
Remove ads
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads