Disa bracteata

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Disa bracteata
Remove ads

Disa bracteata is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die plant word tot 30 cm hoog en blom van September tot November.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Galery

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads