Disa cardinalis
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Disa cardinalis is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Langeberg tussen Barrydale en die Gouritsrivier op noordelike hellings voor, langs standhoudende strome tot op hoogtes van 600 m. Die spesie het geen bedreigings nie en word as seldsaam beskou.
Remove ads
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads
