Disa forcipata
plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Disa forcipata was 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort het en deel was van die fynbos. Die plant was endemies aan die Wes-Kaap en het by Knysna voorgekom. Die plant word as uitgestorwe beskou. Een spesie van die plant is in 1870 in die Knysna omgewing ontdek. Die plant is daarna nooit weer gesien nie.
Remove ads
Bronne
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads