Disa lineata

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Disa lineata is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Sederberg tot die Kleinrivierberge voor, waar dit op die hellings groei. Die plant word as seldsaam beskou. Die spesie groei nie in direkte afloop water nie.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads