Disa minor

plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia

Remove ads

Disa minor is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Disa behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Worcester, Ceres en Tulbagh voor tussen 1000 en 2000 m bo seevlak, op moerasagtige hellings. Daar is vyf subpopulasies waarvan nie een uit meer as 20 plante bestaan nie. Die plant het nie bedreigings nie en word as seldsaam beskou.

Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Remove ads

Bronne

Loading related searches...

Wikiwand - on

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Remove ads